NUUT: Bybelstudie Sprints – kort, kragtige studies vir jou geloofsreis
Ontdek Bybelstudie Sprints! Kort, kragtige studies van 2 tot 5 sessies vir individue of groepe. Die eerste twee temas – Sabbat en Vergifnis – is nou beskikbaar op 2dominees.co.za.
NUUT: Bybelstudie Sprints – kort, kragtige studies vir jou geloofsreis Read More »