Hoekom kan mens nie sop met ‘n vurk eet nie?
Ons verwag dikwels van ander om behoeftes te vervul waarvoor hulle nie toegerus is nie. Maar wat as hulle ‘n vurk is – en ons vra hulle om die werk van ‘n lepel te doen?
Hoekom kan mens nie sop met ‘n vurk eet nie? Read More »










