Daniël-vas: “Seën ons Vader – wat ons eet en wanneer ons nié eet”
Dit is weer daardie tyd van die jaar wat ek begin voorberei om saam met mense wêreldwyd die Daniël-vas te doen. Hierdie jaar begin dit op Sondag 4 Januarie en duur vir 21 dae. Die idee is eenvoudig: om te eet soos Daniël geëet het in Daniël 10, basies groente en vrugte, sonder verwerkte kos […]
Daniël-vas: “Seën ons Vader – wat ons eet en wanneer ons nié eet” Read More »










