Nadia Muller

Nadia is ’n gemeente leraar by Simondium Familiekerk, passievol oor geestelike begeleiding van lidmate en ander dominees. Sy kombineer haar liefde vir gemeenskapsdiens en spiritualiteit met haar rol as ma en maraton atleet.

Efesiërs – Tema 2: Geroep om te behoort: Ons identiteit as “heiliges” in Christus

Wanneer die woord “roeping” in kerklike kringe opklink, skuif ons dikwels dadelik die fokus na die individu. Ons vra: “Waarvoor is ek geroep?” of “Wat is God se spesifieke plan vir my lewe?” Ons soek na ons name in die kantlyne van die Skrif, vol hoop op ’n duidelike beroepsriglyne of ’n spesifieke taak wat

Efesiërs – Tema 2: Geroep om te behoort: Ons identiteit as “heiliges” in Christus Read More »

Efesiërs – Tema 1: ‘n Dans in die huis van genade

In die ryk skatkis van die Nuwe Testament staan die brief aan die Efesiërs soos ’n katedraal. Vir eeue lank put gelowiges krag uit hierdie ses kort hoofstukke, maar soos die teoloog Tom Wright dikwels opmerk, lê die ware “magic” van Efesiërs nie in losstaande versies wat ons op yskaste plak nie, maar in die

Efesiërs – Tema 1: ‘n Dans in die huis van genade Read More »

Daniël-vas: “Seën ons Vader – wat ons eet en wanneer ons nié eet”

Dit is weer daardie tyd van die jaar wat ek begin voorberei om saam met mense wêreldwyd die Daniël-vas te doen. Hierdie jaar begin dit op Sondag 4 Januarie en duur vir 21 dae. Die idee is eenvoudig: om te eet soos Daniël geëet het in Daniël 10, basies groente en vrugte, sonder verwerkte kos

Daniël-vas: “Seën ons Vader – wat ons eet en wanneer ons nié eet” Read More »