Efesiërs – Tema 5: God se wil gaan oor meer as myself
Een van die grootste struikelblok vir die meeste van ons is die konsep van “God se wil”. Ons sukkel daarmee omdat ons dit dikwels te eng verstaan. Paulus help ons nuut dink…
Efesiërs – Tema 5: God se wil gaan oor meer as myself Read More »










