“Uit voorraad”
Hierdie stuk poësie verwoord iets van die hartseer oor wat die kerk vir baie geword het.
Hierdie stuk poësie verwoord iets van die hartseer oor wat die kerk vir baie geword het.
As jy jouself vang dat jou hart donker of swaar is, stop ’n oomblik: Kyk op en soek Hom wat vir jou lewe gee.
Soms moet ek doelbewus opkyk Read More »
God gebruik klein tekens, soos ’n ladybug, om my aan Sy nabyheid te herinner in elke oomblik, deur vreugde en pyn, as ’n fluistering van Sy teenwoordigheid.
“Gee my vandag my daaglikse ladybug” Read More »
Ontdek hoe God, jou unieke rol en die kerk saamwerk soos snare op ‘n kitaar om harmonie in die wêreld te skep. Die kerk is die klankkas wat jou klank versterk.
Kitaar van Geloof: Hoe ons saamklink Read More »
“𝐈𝐬 𝐝𝐢𝐭 𝐦𝐨𝐨𝐧𝐭𝐥𝐢𝐤 𝐝𝐚𝐭 𝐞𝐤 𝐢𝐧 𝐝𝐚𝐚𝐫𝐝𝐢𝐞 𝐬𝐞𝐞𝐫𝐤𝐫𝐲 𝐨𝐨𝐦𝐛𝐥𝐢𝐤 𝐧𝐢𝐞 𝐦𝐲 𝐞𝐢𝐞 𝐧𝐢𝐞, 𝐦𝐚𝐚𝐫 𝐉𝐞𝐬𝐮𝐬 𝐬𝐞 𝐩𝐲𝐧 𝐞𝐫𝐯𝐚𝐚𝐫 𝐡𝐞𝐭?” Het jy al ooit by ‘n plek of situasie weggestap en ‘n diep pyn ervaar? Jou hart, jou kop, jou hele wese het gepyn vir die onreg wat jy gesien het of die seerkry van ander
Die pyn tussen my en Jesus Read More »
Ek wou regtig nie wéér Sondag oor Johannes 4 preek, oor Jesus wat die Samaritaanse vrou by die put ontmoet nie, maar God het ander planne gehad. So gebeur dit toe dat ek vir die sesde keer oor dié verhaal preek in een jaar. Hoekom ses keer? Wel, die verhaal het op verskillende maniere keer
Ses Preke Later: Jesus se roepstem by my put Read More »