welkom by

twee dominees

Stories, struggles, klaagliedere en lofpsalms van 2 gewone mense oor die lewe, geloof en die wêreld.

MEER OOR TWEE DOMINEES

Waaroor gaan twee dominees en wie skryf dit?

“Twee Dominees” is ’n blog deur DJ en Nadia Muller, wat beide dominees by Simondium Familiekerk is. Die rubrieke handel oor hulle persoonlike ervarings, frustrasies, en heilige oomblikke wat hulle in hul alledaagse lewe as dominees beleef. 

DJ en Nadia Muller

Hi daar! 👋
Lekker om jou te ontmoet.

Teken hier is om in kennis gestel te word wanneer ons iets nuut op dié webwerf laai. Ons spam nie - ons deel net inhoud waardeur jy nader aan God en nader aan jou mense kan beweeg!