DJ Muller

DJ is ’n leraar en musiekbedienaar by Simondium Familiekerk, voltyds vervaardiger by die Sinode van Wes-Kaapland, en kreatief betrokke by pastoraat, fotografie, en gemeenskapsdiens by MCM en Bloemendal Clinic.