Veiligheid van die bekendheid
Ek wonder of ons nie veilig voel wanneer ons ‘n stuk van ‘n veilige verlede weer ervaar nie – die bekendheid van reuke, smake, klanke, ritmes en emosies.
Veiligheid van die bekendheid Read More »
Ek wonder of ons nie veilig voel wanneer ons ‘n stuk van ‘n veilige verlede weer ervaar nie – die bekendheid van reuke, smake, klanke, ritmes en emosies.
Veiligheid van die bekendheid Read More »
Hierdie stuk poësie verwoord iets van die hartseer oor wat die kerk vir baie geword het.
“Ons het nou ’n ooreenkoms: as sy voel soos sy voel en nie weet hoekom nie, sê sy vir my: ‘Pappa, ek gaan grot toe.’ Dan los ek haar uit.”
Soms skuil ek in ‘n grot Read More »
“Hoe sê ons dit vir die kinders?” wonder ek. “Natuurlike oorsake? Sy het weggeraak? Sy is opgeneem en gaan dit nie maak nie?”
Dis vrek seer, maar somehow okay! Read More »
’n Netbalwedstryd as metafoor vir geloof: Fokus op Jesus, staan in lyn met jou doel, en volg op met volharding in die wedloop van die lewe.
Wat netbal ons oor geloof leer Read More »
Ons kitslewe steel ons geduld, geloof en gemeenskap. Hoe ons behoefte aan onmiddellike bevrediging ons ware rykdom verminder.
Ek’s ‘n McDonald’s mens Read More »
Ontdek hoe God, jou unieke rol en die kerk saamwerk soos snare op ‘n kitaar om harmonie in die wêreld te skep. Die kerk is die klankkas wat jou klank versterk.
Kitaar van Geloof: Hoe ons saamklink Read More »
Ek onthou uit my kinderdae ‘n hele paar tuinhekkies. Maar dis nie die hekkies in die voortuin wat by my bly nie. Dit is dié in die agterplaas, tussen ons en die bure… Ek onthou tannie Petro, ouma se suster in Betlehem se aftree-oord se hekkie na haar bure. Of die een tussen ons huis
Waarheen het ons tuinhekkies verdwyn? Read More »
iets het voor my son inbeweeg en die lig kom steel daar is net genoeg oor dat ek nie tromp-op teen ‘n muur vas dinges terwyl ek loop nie my gordyne is oop en my bedliggies brand maar my huis bly donker en my bed onopgemaak sal ek maar gaan lê? of sal ek op
Vir ingeval – ‘n Gedig Read More »
Die padwerke in die vallei het ons in ‘n web van stop-en-go’s gevang. Hierdie gedwonge onderbrekings is ‘n bron van groot frustrasie, ‘n voortdurende herinnering aan tyd wat ons as “mors” beskou. Ons sug, tik ons vingers teen die stuurwiel, en wens die groen lig wil net kom. Vandag, op pad na ons erediens toe,
Stop en sien die son Read More »