DJ Muller

DJ is ’n leraar en musiekbedienaar by Simondium Familiekerk, voltyds vervaardiger by die Sinode van Wes-Kaapland, en kreatief betrokke by pastoraat, fotografie, en gemeenskapsdiens by MCM en Bloemendal Clinic.

Twee Dominees: Die Begin

𝐓𝐰𝐞𝐞 𝐃𝐨𝐦𝐢𝐧𝐞𝐞𝐬 het vanoggend vroeg, op pad na Pniel met ons tuinman in die motor, die lig gesien – al was dit nog nie buite lig nie. Hy het opgedaag, met ‘n sleeptong gepraat en wankelrig gestaan. Hy drink glad nie, maar vertel my van die Donderdagaand wat hy beleef het. ‘n Beroerte, lei ek

Twee Dominees: Die Begin Read More »