As die rand(e) val
Sou ‘n muntstuk my genoeg kon leer oor gelykheid dat ek, soos Jesus, met vreemdelinge om ‘n tafel kon sit?
As die rand(e) val Read More »
Sou ‘n muntstuk my genoeg kon leer oor gelykheid dat ek, soos Jesus, met vreemdelinge om ‘n tafel kon sit?
As die rand(e) val Read More »
“Hoe sê ons dit vir die kinders?” wonder ek. “Natuurlike oorsake? Sy het weggeraak? Sy is opgeneem en gaan dit nie maak nie?”
Dis vrek seer, maar somehow okay! Read More »
Ons kitslewe steel ons geduld, geloof en gemeenskap. Hoe ons behoefte aan onmiddellike bevrediging ons ware rykdom verminder.
Ek’s ‘n McDonald’s mens Read More »
Ek onthou uit my kinderdae ‘n hele paar tuinhekkies. Maar dis nie die hekkies in die voortuin wat by my bly nie. Dit is dié in die agterplaas, tussen ons en die bure… Ek onthou tannie Petro, ouma se suster in Betlehem se aftree-oord se hekkie na haar bure. Of die een tussen ons huis
Waarheen het ons tuinhekkies verdwyn? Read More »
iets het voor my son inbeweeg en die lig kom steel daar is net genoeg oor dat ek nie tromp-op teen ‘n muur vas dinges terwyl ek loop nie my gordyne is oop en my bedliggies brand maar my huis bly donker en my bed onopgemaak sal ek maar gaan lê? of sal ek op
Vir ingeval – ‘n Gedig Read More »
Die padwerke in die vallei het ons in ‘n web van stop-en-go’s gevang. Hierdie gedwonge onderbrekings is ‘n bron van groot frustrasie, ‘n voortdurende herinnering aan tyd wat ons as “mors” beskou. Ons sug, tik ons vingers teen die stuurwiel, en wens die groen lig wil net kom. Vandag, op pad na ons erediens toe,
Stop en sien die son Read More »
In Paternoster het ek ‘n vriend gemaak – ‘n wyse kind uit 1981 en sy grafsteen van 1988. Hy weet nie dat ek soggens op pad see toe, eers by hom gaan sit en luister het wat hy en Paternoster my wou leer nie. “Sommiges bly hier omdat hulle kán, ander weer omdat hulle móét.
Wysheid van ‘n Paternoster graf Read More »