Lonely. No fun – With wings
’n Lekker ironiese koffiebestelling herinner my: selfs in die woestyn van onsekerheid en swaarkry het God jou nie vergeet nie — jy het nog steeds vlerke om te vlieg.
Lonely. No fun – With wings Read More »
’n Lekker ironiese koffiebestelling herinner my: selfs in die woestyn van onsekerheid en swaarkry het God jou nie vergeet nie — jy het nog steeds vlerke om te vlieg.
Lonely. No fun – With wings Read More »
Ek voel hoe twee wêrelde bots – een vol verjaarsdagvreugde vir ‘n 8-jarige, die ander vol onbeskryflike pyn oor ‘n 4-jarige.
Bak en Rou: Die genade om te lag terwyl jy huil Read More »
“Genade is dat die Here f*kops liefhet” – oom Dirk se wysheid bly my by. Mense wat hul gebrokenheid erken, skep ruimte vir ware connection en genade.
Wees eerlik: is jy ook ‘n f*kop? Read More »
Christenskap gaan nie net oor karakter nie — dit gaan oor identiteit. Om aan Christus te behoort is ‘n radikale metamorfose wat ‘n nuwe DNA vra.
Nuut: Van binne af buite toe Read More »
’n R1 mag vir jou niks beteken nie, maar vir ’n honger kind beteken dit ’n bord kos met smaak – en ’n droom van waardigheid. Dankbaarheid begin by bewus wees.
’n R1-les in dankbaarheid Read More »
Is God se wil iets om te verstaan… of iets om te vertrou? Want soms, ten spyte van seer en vrae, sê die hart eenvoudig: Somehow, gaan dit okay wees.
Wil God of wil Hy nie? Read More »
Met of sonder skoene, staan ons almal elke dag in verskillende rolle of met verskillende hoedens op. Maar ons bly een mens – gevorm deur een wonderlike God.
Pantoffels vir die preekstoel Read More »
In ’n wêreld waar waarheid en sensasie deur mekaar loop, roep geloof ons tot verantwoordelike onderskeiding op sosiale media. Hierdie rubriek verken ons rol as gelowiges in die era van digitale misleiding.
𝐆𝐞𝐥𝐨𝐨𝐟, 𝐣𝐨𝐞𝐫𝐧𝐚𝐥𝐢𝐬𝐭𝐢𝐞𝐤 𝐞𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐨𝐧𝐡𝐞𝐢𝐥𝐢𝐠𝐞 𝐬𝐨𝐬𝐢𝐚𝐥𝐞 𝐦𝐞𝐝𝐢𝐚-𝐨𝐨𝐫𝐥𝐨𝐠 Read More »
In die diep donkerte van die Kalahari voel elke stap deur sagte sand soos drie. Maar soms is al wat jy nodig het net een dowwe liggie—’n belofte dat môre dalk tog gaan breek.
Beloftes van lig – Sleepvoet deur die Kalahari-sand Read More »
Seer is onvermydelik, maar lyding is ’n keuse. Wanneer verwyte ons vasvang, gee ons ons krag weg. Ware vryheid begin wanneer ons verantwoordelikheid aanvaar—nie vir ander se dade nie, maar vir ons eie reaksies en groei.
Seer is onvermydelik, maar lyding is ’n keuse Read More »