“Ligvoet op Sondae” – Waar is ons vreugde?

’n Karwag het gesê Sondae oggende is die moeilikste, want kerkmense is nors, suinig en ongeskik. Wat sê dit oor ons vreugde en getuienis as kinders van God? Waar is ons warmhartigheid?

“Ligvoet op Sondae” – Waar is ons vreugde? Read More »