Lonely. No fun – With wings
’n Lekker ironiese koffiebestelling herinner my: selfs in die woestyn van onsekerheid en swaarkry het God jou nie vergeet nie — jy het nog steeds vlerke om te vlieg.
Lonely. No fun – With wings Read More »
’n Lekker ironiese koffiebestelling herinner my: selfs in die woestyn van onsekerheid en swaarkry het God jou nie vergeet nie — jy het nog steeds vlerke om te vlieg.
Lonely. No fun – With wings Read More »
Ek voel hoe twee wêrelde bots – een vol verjaarsdagvreugde vir ‘n 8-jarige, die ander vol onbeskryflike pyn oor ‘n 4-jarige.
Bak en Rou: Die genade om te lag terwyl jy huil Read More »
’n R1 mag vir jou niks beteken nie, maar vir ’n honger kind beteken dit ’n bord kos met smaak – en ’n droom van waardigheid. Dankbaarheid begin by bewus wees.
’n R1-les in dankbaarheid Read More »
Met of sonder skoene, staan ons almal elke dag in verskillende rolle of met verskillende hoedens op. Maar ons bly een mens – gevorm deur een wonderlike God.
Pantoffels vir die preekstoel Read More »
Wanneer die lewe breek en die hoekom?-vrae jou hart deurboor, bly die kruis staan—maar dit is leeg. Daar is seer, maar daar is ook Lewe. En solank ek asemhaal, sal ek opkyk.
Die Antwoord op “hoekom” lê in “Wie” Read More »
Ons almal dra letsels—sommige sigbaar, ander diep versteek in ons harte. Maar net omdat ’n wond nie gesien kan word nie, beteken dit nie dat dit minder seer is nie.
Elke hart het ‘n letsel of ‘n rolstoel Read More »
Dis maklik om vir ’n saak te staan—moeilik om te besef wie die casualties in die proses is. Soms is dit nie net oor reg of verkeerd nie, maar oor hoe ons mekaar behandel terwyl ons veg vir geregtigheid.
Casualties van ’n Cappuccino Read More »
Ons liggame is God se tempel—maar sorg ons daarvoor soos ons moet? Nadia deel oor hoe ons gesondheid ’n daad van gehoorsaamheid aan God kan wees.
Weet jy nie, weet jy nie jy’s ‘n tempel? Read More »
“In daardie vyf minute van sit met haar voete op my skoot het ek weer besef dat Jesus nie is wie ek dink Hy móét wees nie.”
Wet-wipes of Nardus olie? Read More »
As jy jouself vang dat jou hart donker of swaar is, stop ’n oomblik: Kyk op en soek Hom wat vir jou lewe gee.
Soms moet ek doelbewus opkyk Read More »