Efesiërs – Tema 9 (Kinderdiens): Om te leef vanuit die volheid van Christus
Is jy soos ‘n hol paashaas sjokolade? Die graf is leeg sodat jy vol kan wees! Ontdek hoe Christus as hoof van Sy liggaam ons vul met Sy volheid, liefde en genade.
Efesiërs – Tema 8: Om te leef as God se Kosbaarste Besitting
Ons hoef nie angstig vas te hou aan ons status by God nie, want ons is Sy kosbaarste besitting. Ons is die “erfporsie” van die Skepper van die heelal.
Efesiërs – Tema 7: Hoop is nie ’n wens nie: Om met verligte oë te leef
Hoop is die lens waardeur ons die lewe anders begin sien – nie as ’n wagkamer vir die dood nie, maar as ’n aktiewe deelname aan God se nuwe skepping.
Efesiërs – Tema 6: Die krag van gebed vir mekaar
Ontdek waarom gebed vir mekaar meer is as om net probleme op te los. Leer hoe om te bid dat God ons geestesoë verhelder sodat ons Hom werklik kan ken in elke situasie.
Efesiërs – Tema 5: God se wil gaan oor meer as myself
Een van die grootste struikelblok vir die meeste van ons is die konsep van “God se wil”. Ons sukkel daarmee omdat ons dit dikwels te eng verstaan. Paulus help ons nuut dink…


