“I see you. It’s okay. I forgive you.”
Ons gesels gereeld oor hoe dit lyk aan die gee-kant van vergifnis, maar hierdie ervaring help mens om iets te verstaan van die ontvang-kant: hoe dit voel om vergewe, gesien en “vrygelaat” te word.
“I see you. It’s okay. I forgive you.” Read More »


