Die Antwoord op “hoekom” lê in “Wie”
Wanneer die lewe breek en die hoekom?-vrae jou hart deurboor, bly die kruis staan—maar dit is leeg. Daar is seer, maar daar is ook Lewe. En solank ek asemhaal, sal ek opkyk.
Die Antwoord op “hoekom” lê in “Wie” Read More »