Waarheen het ons tuinhekkies verdwyn?

Ek onthou uit my kinderdae ‘n hele paar tuinhekkies. Maar dis nie die hekkies in die voortuin wat by my bly nie. Dit is dié in die agterplaas, tussen ons en die bure… Ek onthou tannie Petro, ouma se suster in Betlehem se aftree-oord se hekkie na haar bure. Of die een tussen ons huis […]

Waarheen het ons tuinhekkies verdwyn? Read More »