Efesiërs – Tema 2: Geroep om te behoort: Ons identiteit as “heiliges” in Christus
Wanneer die woord “roeping” in kerklike kringe opklink, skuif ons dikwels dadelik die fokus na die individu. Ons vra: “Waarvoor is ek geroep?” of “Wat is God se spesifieke plan vir my lewe?” Ons soek na ons name in die kantlyne van die Skrif, vol hoop op ’n duidelike beroepsriglyne of ’n spesifieke taak wat […]
Efesiërs – Tema 2: Geroep om te behoort: Ons identiteit as “heiliges” in Christus Read More »

