Burgerskap: Wanneer stof van die hemel aan jou vellies klou
Jy dra jou burgerskap sigbaar, hoorbaar, leefbaar. Dit bepaal hoe jy leef, ander behandel, praat en dink. Paulus herinner ons: Jy is eerste burger van die hemel. Dit moet mense selfs in jou vellies kan sien.
Burgerskap: Wanneer stof van die hemel aan jou vellies klou Read More »