Om ‘n pa te wees
om ’n pa te wees is om te gee al sien ek die bodem van dit waaruit ek skep en om terug te hou sodat ek dit later agter my rug kan wegsteek en kan sê: “kies – links of regs!” dit is om “ja” te sê al wil my arms haar styf in ’n […]

ons het al talle kere lekker saam aan U tafel geëet terwyl die bure buite raas hier was dit nog altyd stil en salig – ’n lafenis vir ’n moeë siel ek sien sommige gaste se tasse staan al in die gang hulle is seker al amper op pad? U nooi hul vir nóg ’n