Efesiërs – Tema 9 (Kinderdiens): Om te leef vanuit die volheid van Christus

Is jy soos ‘n hol paashaas sjokolade? Die graf is leeg sodat jy vol kan wees! Ontdek hoe Christus as hoof van Sy liggaam ons vul met Sy volheid, liefde en genade.

Efesiërs – Tema 9 (Kinderdiens): Om te leef vanuit die volheid van Christus Read More »