Preekskryf is nie koekbak nie

Preekskryf is nie soos koek bak nie – daar is geen vaste resep nie. Wat ek wel geleer het, is dat eerlikheid, opregtheid en vertroue in God al is wat nodig is.

Preekskryf is nie koekbak nie Read More »