Efesiërs – Tema 1: ‘n Dans in die huis van genade
In die ryk skatkis van die Nuwe Testament staan die brief aan die Efesiërs soos ’n katedraal. Vir eeue lank put gelowiges krag uit hierdie ses kort hoofstukke, maar soos die teoloog Tom Wright dikwels opmerk, lê die ware “magic” van Efesiërs nie in losstaande versies wat ons op yskaste plak nie, maar in die […]
Efesiërs – Tema 1: ‘n Dans in die huis van genade Read More »

