Nuwe Bybelstudie vir Lydenstyd
Hierdie is ‘n nuwe Lydenstyd Bybelstudie wat jou nooi om Jesus se teenwoordigheid in jou pyn te ontdek. Hy verstaan teleurstelling, woede, verlies en vrees – omdat Hy dit self ervaar het. Jy hoef nie jou “eina” alleen te dra nie.
Nuwe Bybelstudie vir Lydenstyd Read More »