Efesiërs – Tema 3: Die God wat in ons “deurmekaar huise” kom woon

God ken jou hele huis. Jou identiteit lê in Sy liefde, die enigste “oorspronklike feit”. Hy woon by jou en maak jou vry om te bestaan tot lof van Sy heerlikheid.

Efesiërs – Tema 3: Die God wat in ons “deurmekaar huise” kom woon Read More »