Om ‘n pa te wees

om ’n pa te wees is om te gee al sien ek die bodem van dit waaruit ek skep en om terug te hou sodat ek dit later agter my rug kan wegsteek en kan sê: “kies – links of regs!” dit is om “ja” te sê al wil my arms haar styf in ’n […]

Om ‘n pa te wees Read More »